Ek het vandag so bietjie met Johan de Vries van die Modder Eiland gepraat.
Hierdie potgooi bevat ‘n bietjie sterk taal. Gebruik diskresie wanneer jy na hom luister.
Musiek deur Stefan Ludik
Terugvoer
Ek is nou ‘n Auzzie!
Ons huis bou
Afrikaans, o ons Afrikaans
Hartseer ding – en mense moet dink!
Johan de Vries se PSA
In vandag se show praat ek met Glen Verran.
Die eerste paar minute van die onderhoud het nie my stem opgeneem nie. Ek vra omverskoning daarvoor.
Ander notas :-
AiS Survey (Opname)
Potgooi.com
In vandag se show praat ek met Glen Verran.
Die eerste paar minute van die onderhoud het nie my stem opgeneem nie. Ek vra omverskoning daarvoor.
Ander notas :-
AiS Survey (Opname)
Potgooi.com